Nihilisme

Nihilisme is 'n begrip wat gebruik word in die filosofie, om die ontkenning van die bestaan van betekenis of waarde in die wêreld aan te dui. Die woord kom van die Latynse "nihil" wat letterlik "niks" beteken. Die term is sterk verbind met die filosoof Friedrich Nietzsche, wat in sy werk op die nihilisme gefokus het. Nihilisme kan ook epistemologiese, ontologiese of metafisiese vorms inneem, wat onderskeidelik beteken dat kennis in sommige opsigte nie moontlik is nie, of in die werklikheid nie bestaan nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search